Adelaide Hall (20 Oktober 1901 – 7 November 1993) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rol in die rolprent The Thief of Bagdad (1940).
Filmografie Rolprente 1940: The Thief of Bagdad 1987: Chasing a Rainbow: The Life of Josephine Baker 1989: Sophisticated Lady
Televisiereekse 1960: The Music Goes Round 1964: Muses with Milligan
Televisierolprente 1939: Harlem in Mayfair 1939: Dark Sophistication 1939: The Kentucky Minstrels 1947: Variety in Sepia
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1901 Kategorie:Sterftes in 1993 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu