Gladys Frazin (1901 – 9 Maart 1939) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Inspiration (1928), The Blue Peter (1928), The Compulsory Husband (1930), en Kiss Me Sergeant (1930).

Filmografie Rolprente 1927: The Winning Oar 1928: Inspiration 1928: The Blue Peter 1928: Spangles 1930: The Compulsory Husband 1930: Kiss Me Sergeant 1931: The Other Woman

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1900 Kategorie:Sterftes in 1939 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu