Oosthuizen is 'n Afrikaanse van.

Mense Coenie Oosthuizen (gebore 1989), rugbyspeler Gerhardus Oosthuizen, politikus Lianie Oosthuizen (gebore 1976), musikant wat onder die verhoognaam Lianie May optree Louis Oosthuizen (gebore 1982), gholfspeler Marthinus Jacobus Oosthuizen (1818–1897), Voortrekkerheld Ockie Oosthuizen (1955–2019), rugbyspeler Sarel Oosthuizen (1862–1900), boeregeneraal

Verwysings

Kategorie:Afrikaanse vanne