Die Nuwe Taiwannese dollar (ISO 4217-kode: TWD), Chinees: 新臺幣 , is sedert 1949 die amptelike geldeenheid van die Republiek China (Taiwan).
Die wisselkoers op 14 September 2023: 1 EUR = 34,25 TWD – 1 TWD = 0,029 EUR 1 USD = 31,91 TWD – 1 TWD = 0,031 USD 1 ZAR = 1,69 TWD – 1 TWD = 0,592 ZAR
Sien ook Renminbi, die amptelike geldeenheid van die Volksrepubliek China Dollar (verskeie)
Eksterne skakels
Kategorie:Ekonomie van die Republiek China Kategorie:Geldeenhede