Ockert Wessel "Ockie" Oosthuizen (1 April 1955 – 4 Desember 2019) was 'n Springbokrugbyspeler.
Oosthuizen is in 1955 in Johannesburg gebore en maak op die ouderdom van 20 sy buiging vir Wes-Transvaal. In 1981 wen hy saam met Noord-Transvaal die Curriebeker. In dieselfde jaar maak hy sy debuut vir die Springbokke teen Ierland in Nieu-Seeland. Hy speel sy laaste wedstryd in 1984 vir Transvaal.
Sterfte Oosthuizen is in 2019 in die ouderdom van 64 aan kolonkanker oorlede.
Verwysings
Kategorie:Afrikaners Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1955 Kategorie:Sterftes in 2019