Agapornis fischeri of rooikopdwergpapegaai is 'n dwergpapegaai wat tot die familie van die Psittaculidae (papegaaie van die Ouwêreld) behoort.

Kenmerke De totale lengte van die kop tot die punt van die stert beloop 13 tot 15 sentimeter. Die voël beskik net soos drie ander dwergpapegaaie, oor 'n wit oogring. Die voël trek sterk op die Njassaparkiet, maar A. fischeri het dikwels 'n rooi vlek op die kop en kom nie in dieselfde gebied voor nie. Fischers agapornis kom dikwels in die natuur voor saam met die swartmaskeragapornis.

Verspreiding en leefgebied Die voël is endemies tot die velde ten suide van die Victoriameer in Afrika, en vernaam in Tanzanië waar hy in groot groepe in bome voorkom.

Aanhouding Buiten sy natuurlike verspreidingsgebied word Agapornis fischeri dikwels in voëlkoue en - hokke gehou. Die voël is saam met die perzikkopagapornis een van die dwergpapegaai wat die meeste aangehou word.

Galery

Eksterne skakels

Notas

Kategorie:Diere