Abel Knobel is 'n Suid-Afrikaanse sanger en akteur. Hy is bekend vir sy lidmaatskap van die musiekgroep NRG en as akteur op 7de Laan.
Diskografie NRG 2011: Energie 2014: Roulette 2015: Als of niks
Solo 2019: Refleksies
Filmografie 7de Laan
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Suid-Afrikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Suid-Afrikaanse sangers Kategorie:Afrikaners Kategorie:Lewende mense