Elsene of Ixelles is 'n nedersetting en munisipaliteit in die Brusselse Hoofstedelike Gewes, met 'n bevolking van sowat 87 000 in 2019 en 'n oppervlakte van 6 km².
Geboortes Audrey Hepburn (1929-1993), Brits-Nederlandse aktrise Sophie Wilmès (1975), politikus (eerste minister)
Eksterne skakels
Die amptelike webwerf van die munisipaliteit
Kategorie:Munisipaliteite in die Brusselse Hoofstedelike Gewes Kategorie:Nedersettings in die Brusselse Hoofstedelike Gewes