Siriporn Ampaipong (Alternatiewe spelling: Siriporn Umpaipong; Thai: ศิริพร อำไพพงษ์; RTGS: Siriphon Amphaiphong, geboorte naam Sirima Amken; Thai: ศิริมา อำเคน; RTGS: Sirima Amkhen ; gebore Maandag 7 Desember 1964) is 'n mor lam en luk thung sanger uit die Isan-streek van Thailand.
Siriporn Ampaipong is gebore in 'n familie van mor lam-sangers in die Udon Thani-provinsie. Die meeste van haar liedjies is sentimentele ballades. Sy het tussen 2001 en 2004 agt treffer-albums uitgereik en word beskou as een van Thailand se gewildste volksangers.
Verwysings
Kategorie:Thaise sangers Kategorie:Geboortes in 1964 Kategorie:Lewende mense