Die meeste Kersliedjies in Afrikaans het aanvanklik as vertalings of verwerkings van Europese of Amerikaanse Kersfeesliedere begin (baie van hulle self voorheen kontrafakte); van hulle het nie besondere byval gevind nie, ander het wel. Eers teen die tweede helfte van die 20ste eeu het platemaatskappye ook munt uit Kersfees begin slaan, terwyl die kerke hul eerste sangbundels vir die jeug uitgegee het.

regs|250px Tradisionele kerkliedere

Adventlofliedere (Sewendedag-Adventistekerk) Die volgende liedere is opgeneem in die Adventlofliedere (1960, met bladmusiek): GesangNaamOorspronklikLiriekskrywerMelodie69Luister hoe die eng’le singHark! the herald angels singCharles WesleyVerwerk uit Mendelssohn (1846); deur William H. Cummings (1850)70Soos van ouds die wyseAs with gladness men of oldWilliam C. Dix. (1861)Verwerk uit Conrad Kocher (1838)71Kyk, 'n ster het verskynThere’s a song in the airJosiah G. Holland (1872)Karl P. Harrington (1904)72Eenmaal het die hemelkoreAngels from the realm of gloryJames Montgomery (1819)Henry Smart (1867)73In die velde digby BethlehemThe First NoelTradisioneelTradisioneel74Kom herwaarts getrouesAdeste Fideles (O come, all ye faithful)Naamloos, Latyn, 18de eeuBron onbekend, 18de eeuse wysie75O kleine dorpie BethlehemO little town of BethlehemPhillips Brooks (1868)L.H. Redner (1868)76'n Wonderskone liedIt came upon midnight clearEdmund H. Sears (1850)Richard B. Willis (1850)77Stille nagStille NachtJoseph Mohr (1818)Franz Gruber (1818)78Toe herders een nag in die veldWinchester Old

(While shepherds watch their flocks)Nahum TateEste se Psalmboek (1592)

Afrikaanse Gesangeboek (1978) Die oorsprong van die volgende liedere word aangetref in Waar kom ons Afrikaanse Gesange vandaan deur G.G. Cilliers (1982), betreffende die Afrikaanse Gesangeboek (1978 en vroeër): Gesang #NaamTeks, verwerking of hersiening (Afrikaans)OorspronklikMelodie78aU het gekom, ImmanuelVerwerk: I.L. de Villiers (1978)O come, o come Immanuel;

John Mason Neale (19de eeu)L.B. Buys (1978)78bU het gekom, ImmanuelVerwerk: I.L. de Villiers (1978)O come, o come Immanuel;

John Mason Neale (19de eeu)T. Helmore (1856, aangepas uit ou kerkmelodieë)79Kom, loof die God van IsraelG.J. van der Merwe (1978)Lukas 1:68-79Brother James’ Air

J.L. McBain (1934)80O Christus, ons verlangeJan Jacob Lodewijk ten Kate (1868)

A. van Selms (1944)

A.P. van der Colf (1978)Wie soll ich dich empfangen;

P. Gerhardt (1653)Sedert 1944 Aurelia

S.S. Wesley (1864)81Maak oop die poorte, deure, wyd!J. Baumbach (1934)

I.L. de Villiers (1978)Macht hoch die Tür; G. Weissel (1623)Afgedruk in Halle, 1704.82Vanuit die hemel is gebringHalleluja (1950)

I.L. de Villiers (1978)Vom Himmel hoch da komm ich her; Martin Luther (1535)Martin Luther (1535)83Soos daar lank reeds tevoreI.L. de Villiers (1978)Es ist ein Ros entsprungen; Trier (1587); Layriz (1844)15de eeu/M. Praetorius (1607)84Weer dink ons saam aan daardie nagG.B.A. Gerdener (1931, 1944)

A.P. van der Colf (1978)Noch juicht ons toe die zaal’ge nacht;

P.L. van de Kasteele (1806)15de eeu (afgedruk in Geneefse Psalmboek 1551)85Redder van ons lewe, Jesus, troue HeerVrye vertaling uit die Nederlands, G.J. van der Merwe (1978)Voor 1000 n.C. bekend, maar in Nederlands eers gedruk in 1615; Nu zijt welle(c)kome, Jesu, lieve HeerUit Theodotus se Het Paradijs der Gheestelijcke ende Kercklijcke Lofsanghen (1627)86Loof God, O Christen! Hy is grootI.L. de Villiers (1978)Lobt Gott, ihr Christen alle gleich;

N. Herman (1560)N. Herman (1554, moontlik afgelei van 'n ou Latynse Kerslied, ‘Puer natus est nobis’)87Kom, kinders, besing met 'n vrolike stemG.B.A. Gerdener (1931, 1951)

A.P. van der Colf (1978)Ihr Kinderlein kommet; C. von Schmidt (1811)J.A.P. Schulz (1794, oorspronklik bedoel vir die volksliedjie Wo findet die Seele, die Heimat, die Ruh’, postuum saamgevoeg met die Kersteks van Von Schmidt) / Gütersloh (1832)88Kom alle getrouesIn Suid-Afrika aanvanklik in Nederlands.

G.B.A. Gerdener (1931, 1951)

J. Baumbach (1934)

A.P. van der Colf (1978)Adeste fidelis. Oorsprong onbekend.J. Reading (omstreeks 1680)89Jesus, ons loof U!In Suid-Afrika eers bekend as Eeuwen geleden, kwamen getreden; in 1951 verwerk na Soos die herders van weleer.

A.P. van der Colf (1978)Schönster Herr JesuSilesië; 184290Herders op die ope veldeUit die Engelse vertaling vry vertaal vir die Hallelujah-liedboek, 1951 (ook opgeneem in die FAK-sangbundels 1961 en later).

A.P. van der Colf (1978)Quem vidistis, pastores; (Middeleeue)

Shepherds in the fields abiding

G.R. Woodward (1927-vertaling)Les anges dans nos campagnes (Franse (of Vlaamse) Kerslied)91Wyl herders by hul kudde wagUit die Engelse verwerking vry vertaal vir die Hallelujah-liedboek, 1951, deur E. Louwrens.

A.P. van der Colf (1978)Als ich bei meinen Schafen wacht; Keulse Katolieke gesangeboek (1623); Engelse verwerking deur H.W. Foote (1936).Keulse Katolieke gesangeboek (1623)92Soos die herders juig ons, HeerI.L. de Villiers in medewerking met J.J.K. Kloppers (1978)Quem pastores / Quempas; 9de eeu.

As gemengde beurtsang in sowel Duits as Latyn word die lied met sy drie dele vir die eerste maal in 1555 afgedruk in 'n Silesiese gesangboekie van pastor Triller.14de eeu; Silesiese gesangboekie te Breslau.93Weet jy nog hoe dit gebeur hetI.L. de Villiers (1978)Wisst ihr noch, wie es geschehen H. Claudius (1887)C. Lahusen (20ste eeu)94Eens in die volheid van die tydA.P. van der Colf (1978)Winchester Old (‘While shepherds whatched their flocks by night’), N. Tate (17de eeu).Est(e) se Psalmboek (1592), vermoedelik deur G. Kirby(e), as beryming vir Psalm 84 (“How pleasant is thy dwelling place”). In 1862 is Tate se woorde vir die eerste maal met Kirby se melodie gesing.95Ek kniel ook voor u voete, HeerI.L. de Villiers (1978)Ich steh an deiner Krippen hier;

P. Gerhardt (1653)J.S. Bach (1736)96Stille nag, Heilige nag!G.B.A. Gerdener (1931)

I.L. de Villiers & A.P. van der Colf (1978)Stille Nacht; J. Mohr (1818)F.X. Gruber (1818)97Die Woord – die Heer! – het mens gewordG.G. Cillié (1951, 1961)

A.P. van der Colf (1978)Coventry Carol; R. Croo (1534)Engelse melodie (1591)98U – die Woord – het mens gewordG.J. van der Merwe (1978)In natali Domini (15de eeu). In Duits verwerk Da Christus geboren war (Wittenberg, 1560)Duits, 15de eeu, Gesangboek van die Boheemse Broeders (1544)99O Jesus, ons Heer,

U het ons verblyG.G. Cillié (1951)

A.P. van der Colf (1978)O Jesulein suss, o Jesulein mild; V. Thilo (1650)S. Scheidt (1650) / J. S. Bach (1736)100Kom, volk van God, kom laat ons juigVertaal en verkort vir Afrikaanse Gesangboek (1944; Gesang 46:1-7).

G.J. van der Merwe (1978)Ich dank dir schon durch deinen Sohn; P.L. van de Kasteele (1806)Boheme (1595) / M. Praetorius (1610)101Ons loof u, Jesus, hoogste Heer!A. Hugo (1978)Gelobet seist du, Jesu Christ; Martin Luther (1524)15de eeu, Wittenberg (1524)102Loof die God van ons verlange!J. Baumbach (1934, gesangboek Cantate, van die Berlynse Sendinggenootskap; 'n paar strofes is opgeneem in die FAK-sangbundels 1961 en 1979).

I.L. de Villiers (1978)Bewoording: Fröhlich sollt mein Herze springen deur P. Gerhardt (1653), soos opgeneem in die Praxis pietatis melica.J.G. Ebeling se melodie van 1666 vir 'n ander gedig van Gerhardt; Warum sollt ich mich denn grämen.103O die goeie tyding, o die blye tydingDie melodie kom die eerste maal in Suid-Afrika voor in die bundel Kinderharp, die bewoording in die Nederlandse Hallelujah-gesangboek (1903) opgeneem as “O hoe heerlijk, hoe begeerlijk, is het Kersfeest voor de ziel”, 'n baie vrye verwerking.

G.B.A. Gerdener (1931)

A.P. van der Colf (1978)O du fröhliche, o du selige; J.D. Falk & H. Holzschuher.18de eeuse melodie van Sisiliaanse vissers ter ere van die heilige Nikolaas, soos gesing op 6 Desember, soos opgeteken deur die Duitse musikus, Herder. Vir die hedendaagse Siciliane haas onbekend, maar wel bekend in Venesië, waar die wysie op die fees van die Maagd Maria gesing word: “O Sanctissima, O Purissima”104Hoor die blye tydingI.L. de Villiers (1978)Alle Jahre wieder (onbekend, vermoedelik 19de eeu). 'n Verwerking hiervan, Alle Weihnacht wieder, deur Ilse Bauch, kom as uitgangspunt dien vir die Afrikaanse vertaling.Friedrich Silcher (19de eeu)105Vol vreugde sing die eng’leskaarA. Gie (1944)

I.L. de Villiers (1978)Von Himmel hoch, ihr Englein kommt; Keulse Katolieke gesangeboek (1623, hoewel selfs op 1588 geskat)Keulse Katolieke gesangeboek (1623)106Dit is die dag deur God geskenkEen van die weinige Kersgesange wat in die Afrikaanse kerke tot 1944 gesing is. Daarna is die aantal strofes verkort vir die vertaling van die Afrikaanse Gesangboek (1944, Gesang 111) en A.P. van der Colf verkort die lied met nog 'n strofe minder.Vom Himmel hoch; C.F. Gellert (1757), later vertaal deur P.L. van de Kasteele (1806)Martin Luther (1539)107Vier bly van Gees die Christusfees!Afrikaanse Gesangeboek (1944, Gesang 113) vertaal vier van die strofes taamlik getrou.

A.P. van der Colf (1978).C.F. Gellert (1757) gebruik dieselfde titel as P. Gerhardt (O Jesu Christ, dein Kripplein ist), maar net met ander lirieke. Dit is weer deur P.L. van de Kasteele en Ahasverus van den Berg in Nederlands vertaal.Melodie van J. Crüger gebruik by O Jesu Christ, dein Kripplein ist; P. Gerhardt (1653); vermoedelik is die inspirasie verkry uit ouer komposisies, veral uit die werke van J.H. Schein en die Geneefse Psalter van 1562.108Halleluja, prys die HeerVertaling van Afrikaanse Gesangeboek (1944, Gesang 114) smelt Op Jezus’ geboorte en Engelenzang saam.

G. J. van der Merwe (1978) verkort albei liedere, maar behou die gedagtes.H.A. Bruining se Op Jezus’ geboorte, asook A. Rutgers en R. Feith se Engelenzang.Melodie van Psalm 150 verskyn die eerste keer in die voltooide Geneefse Psalmboek van 1562.109Saam met sy Kerk wil ek belyJ. Baumbach (1934, gesangboek Cantate, van die Berlynse Sendinggenootskap).

I. L. de Villiers (1978) kort teks in tot drie strofes. Die indeling van Gesang 109 by die Kersrubriek van 1978, berus alleen op die woord ‘krip’.Nun freut euch, lieben Christen g’mein; Martin Luther (1523)15de eeu, Neurenberg, 1923, gegrond en vereenvoudiging van 'n vroeë volksliedjie.110Die Heiland is geboreJ. Baumbach (1934); ander vertalings opgeneem in die Hallelujah (1951) en FAK-sangbundel (1979).

I.l. de Villiers (1978)In dulci jubilo (14de eeu)Voor-Reformatories (14de eeu; Wittenberg, 1533)111Neem nou maar, Heer, U knegTotius verwerk Lukas 2:29-32, die lofsang van Simeon, in Afrikaans vir die Afrikaanse Gesangboek (1944, Gesang 110).Cantique de Simeon, ook Nunc dimittis; Calvyn (1539), later vervang deur beryming van Clement Marot. Nederlandse beryming opgeneem in die psalmboek van Dathenus (1566), met vernuwe vertaling in 1773.Psalmboek in Lyon (1547) en Genève (1551), soos opgeteken deur Louis Bourgeois.112Die Heersers op die troon kon weetA. Hugo vertaal Hostis Herodus impie; nagesien deur A.P. van der Colf (1978)A Solis ortus cardine wat in twee dele opgebreek is, die laaste deel genaamd Hostis Herodus impie; Caelius Sedulius (5de eeu)Die Geneefse Psalm 131 was onsingbaar; M.L. de Villers se komposisie (1921) is derhalwe ook aanvaar.113Hoe glansryk blink die MôresterI.L. de Villiers (1978)Wie schön leuchtet der Morgenstern; P. Nicolai (1599)Straatsburg, 1538 (ouer bron) / P. Nicolai (1599)

Die Halleluja (1972) Die volgende liedere gedenk die geboorte van God, die Seun, in die Die Halleluja (1972, met bladmusiek): Nr.Titel29O Christus, diepst' verlange30Dit is die dag, deur God geskenk31Weer dink ons aan die saalge nag32Vier bly van gees33Skoonste Gesangt met die Ewige Tyding34Hoor die blye eng'lelied35Die Heiland is gebore36Stille nag, heilige nag37Wie het die Woord van God geglo (St. Mary)38O, die vrolike, o die salige39Kom herwaarts, getroues (Adeste, Fideles)40Betlehems Ster, o wonderlig41Kom, kinders, kom juig nou met vrolik' geskal42By Betlehem in winterkou

Jeugsangbundel 1 (1984) Die volgende liedere is opgeneem in die Jeugsangbundel 1 (1984, met bladmusiek):