Emma Schweiger (gebore 26 Oktober 2002) is 'n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Rabbit Without Ears (2007), Kokowääh (2011), Kokowääh 2 (2013), en Conni & Co. (2016).
Filmografie Rolprente 2007: Rabbit Without Ears 2011: Kokowääh 2013: Kokowääh 2 2013: Rabbit Without Ears and Two-Eared Chick 2016: Conni & Co.
Televisiereekse 2011: Die Pfotenbande 2015: Das Spiel beginnt!
Televisierolprente 2012: Und weg bist du
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 2002 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Duitse aktrises van die 21ste eeu