Lisa Tomaschewsky (gebore 22 Julie 1988) is 'n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Girl with Nine Wigs (2013) en Hot Dog (2018), en in die televisiereekse Verbotene Liebe (1995) en Deutschland 83 (2015).
Filmografie Rolprente 2013: The Girl with Nine Wigs 2016: Seitenwechsel 2016: Verrückt nach Fixi 2018: Hot Dog
Televisiereekse 1995: Verbotene Liebe 2015: Deutschland 83
Televisierolprente 2016: Dresden Mord - Nachtgestalten
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Duitse aktrises van die 21ste eeu