Aylin Tezel (gebore 29 November 1983) is 'n Duitse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Almanya: Welcome to Germany (2011), Breaking Horizons (2012), en 7500, en in die televisiereeks X Company (2015).
Filmografie Rolprente 2011: Almanya: Welcome to Germany 2012: Breaking Horizons 2015: Macho Man 2015: Lost in the Living 2018: Liliane Susewind - Ein tierisches Abenteuer 7500
Televisiereekse 2015: X Company
Televisierolprente 2008: Bis dass der Tod uns scheidet 2008: Giacomo Puccini - Die dunkle Seite des Mondes 2011: Cinderella 2013: Kleine Schiffe 2016: Die Informantin 2018: One Man's Happiness
Video's 2018: Making of 'Liliane Susewind - Ein tierisches Abenteuer'
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Duitse aktrises van die 21ste eeu