Sexy Cora (gebore Carolin Ebert, 2 Mei 1987 – 20 Januarie 2011) was 'n Duitse pornografiese aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Gegengerade (2011) en in die televisiereeks Einsatz in Hamburg (2000).
Filmografie Rolprente 2011: Gegengerade
Televisiereekse 2000: Einsatz in Hamburg
Video's 2009: Versaute Freizeit 2010: Be Famous
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Sterftes in 2011 Kategorie:Duitse aktrises van die 21ste eeu