Marsha Vadhanapanich (gebore 24 Augustus 1970) is 'n Thaise aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Alone (2007), Phobia 2 (2009), 407 Dark Flight 3D (2012), en Love on the Rocks (2014).
Filmografie Rolprente 1987: Kwa Ja Roo Dieng Sa 2007: Alone 2009: Phobia 2 2012: 407 Dark Flight 3D 2014: Love on the Rocks
Eksterne skakels
Kategorie:Thaise sangers Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Thaise aktrises van die 21ste eeu