Krystal Vee (gebore 28 November 1987) is 'n Thaise aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Street Fighter: The Legend of Chun-Li (2009), The Lazarus Papers (2010), Star Trek: Captain Pike (2016), en Trafficker (2018).
Filmografie Rolprente 2009: Street Fighter: The Legend of Chun-Li 2010: The Lazarus Papers 2016: Star Trek: Captain Pike 2018: Trafficker
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Thaise aktrises van die 21ste eeu