Yanin Vismitananda (gebore 31 Maart 1984) is 'n Thaise aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Chocolate (2008), Raging Phoenix (2009), The Kick (2011), en Triple Threat.
Filmografie Rolprente 2008: Chocolate 2009: Raging Phoenix 2011: The Kick 2011: This Girl Is Bad-Ass!! 2013: The Protector 2 2018: Red Cargo Triple Threat
Televisiereekse 2018: Monkey Twins
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Thaise aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Thaise aktrises van die 21ste eeu