Pumwaree Yodkamol (gebore 9 Februarie 1982) is 'n Thaise aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Ong-Bak: The Thai Warrior (2003), The Bodyguard (2004), Evil (2004), en The Protector (2005).

Filmografie Rolprente 2003: Ong-Bak: The Thai Warrior 2004: The Bodyguard 2004: Evil 2005: The Protector

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Thaise aktrises van die 20ste eeu