Jirayu La-ongmanee (gebore 29 Oktober 1995) is 'n Thaise akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Love of Siam (2007), Phobia 2 (2009), SuckSeed: Huay Khan Thep (2011), en Chiang Khan Story (2014).

Filmografie Rolprente 2007: Love of Siam 2009: Phobia 2 2011: SuckSeed: Huay Khan Thep 2011: Love Julinsee 2012: Seven Something 2012: Mid Road Gang 2 2013: Last Summer 2014: Chiang Khan Story 2015: Joe Hua Tang Mo

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1995 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Thaise manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Thaise manlike akteurs van die 21ste eeu