Rhatha Phongam (gebore 19 Mei 1983) is 'n Thaise aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Only God Forgives (2013), Angels (2013), en Mechanic: Resurrection (2016), en in die televisiereeks Farang (2017).
Filmografie Rolprente 2012: Jan Dara the Beginning 2013: Only God Forgives 2013: Angels 2013: Jan Dara: The Finale 2013: The Second Sight 2014: Ghost Coins 2016: Mechanic: Resurrection
Televisiereekse 2014: The Face Thailand 2017: Farang
Eksterne skakels
Kategorie:Thaise sangers Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Thaise aktrises van die 21ste eeu