Urassaya Sperbund (gebore 18 Maart 1993) is 'n Thaise aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Brother of the Year (2018) en in die televisiereeks Neung Nai Suang (2015).

Filmografie Rolprente 2018: Brother of the Year

Televisiereekse 2015: Neung Nai Suang

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Thaise aktrises van die 21ste eeu