Suangsuda Lawanprasert (gebore 30 Julie 1977) is 'n Thaise aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Butterfly in Grey (2002) en The Tiger Blade (2005).

Filmografie Rolprente 2002: Butterfly in Grey 2005: The Tiger Blade

Televisiereekse 2013: Khun Chai Puttipat (Part 3)

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Thaise aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Thaise aktrises van die 21ste eeu