Kanya Rattanapetch (gebore 2 November 1989) is 'n Thaise aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Er rer (2005), Scared (2005), Sick Nurses (2007), en Love of Siam (2007).
Filmografie Rolprente 2005: Er rer 2005: Scared 2006: Mor 8 2007: Sick Nurses 2007: Love of Siam 2010: Krai... Nai Hong
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Thaise aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Thaise aktrises van die 21ste eeu