Suangporn Jaturaphut (gebore 1988) is 'n Thaise aktrise. Sy is bekend vir haar rol in die rolprent P (2005).

Filmografie Rolprente 2005: P

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Thaise aktrises van die 21ste eeu