Bongkoj Khongmalai (gebore 15 April 1985) is 'n Thaise aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Bang Rajan (2000), The Protector (2005), Jan Dara the Beginning (2012), en Angels (2013).
Filmografie Rolprente 2000: Bang Rajan 2002: Kunpan: Legend of the Warlord 2004: I-Fak 2004: The Story of X-Circle 2005: The Protector 2005: Hit Man File 2006: Dangerous Flowers 2006: Ammahit phitsawat 2008: Khon fai luk 2008: Teng's Angel 2010: Pop Star 2012: Jan Dara the Beginning 2012: Spicy Beauty Queen of Bangkok 2 2012: Mae Nak 3D 2013: Angels 2013: Jan Dara: The Finale 2018: Sad Beauty
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Thaise aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Thaise aktrises van die 21ste eeu