Pimchanok Luevisadpaibul (gebore 30 September 1992) is 'n Thaise aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Force of Five (2009), A Little Thing Called Love (2010), Back to the 90s (2015), en Cat a Wabb (2015).

Filmografie Rolprente 2009: Force of Five 2009: Miss You Again 2010: A Little Thing Called Love 2011: Love Summer 2014: Tai Hong 2 2015: Back to the 90s 2015: Cat a Wabb

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Thaise aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Thaise aktrises van die 20ste eeu