Kemisara Paladesh (gebore 16 September 1995) is 'n Thaise aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Viy 2: Journey to China (2018) en in die televisiereekse Hormones (2013), ThirTEEN Terrors (2014), en Project S the Series: SIDE BY SIDE (2017).
Filmografie Rolprente 2018: Viy 2: Journey to China
Televisiereekse 2013: Hormones 2014: ThirTEEN Terrors 2017: Project S the Series: SIDE BY SIDE
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1995 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Thaise aktrises van die 21ste eeu