Nittha Jirayungyurn (gebore 21 September 1990) is 'n Thaise aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente A Gift (2016), One Day (2016), en 7 Days (2018), en in die televisiereeks Khun Chai Pawornruj (Part 2) (2013).
Filmografie Rolprente 2016: A Gift 2016: One Day 2018: 7 Days
Televisiereekse 2013: Khun Chai Pawornruj (Part 2) 2013: Khun Chai Puttipat (Part 3)
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Thaise aktrises van die 21ste eeu