Daran Boonyasak (gebore 5 Junie 1979) is 'n Thaise aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Last Life in the Universe (2003), Khao niao moo ping (2006), en A Moment in June (2008), en in die televisiereeks Eternal Flame (2010).
Filmografie Rolprente 2003: Last Life in the Universe 2006: Khao niao moo ping 2008: A Moment in June
Televisiereekse 2009: Cupid's Love Ring 2010: Eternal Flame
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1979 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Thaise aktrises van die 21ste eeu