Laila Boonyasak (gebore 15 Mei 1982) is 'n Thaise aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Rahtree: Flower of the Night (2003), Love of Siam (2007), Eternity (2010), en The Teacher's Diary (2014).
Filmografie Rolprente 1996: Goodbye Summer 2000: Satang 2003: Rahtree: Flower of the Night 2003: Last Life in the Universe 2003: O Lucky Man 2005: Buppah Rahtree Phase 2: Rahtree Returns 2007: Love of Siam 2009: Rahtree Reborn 2009: Rahtree Revenge 2010: Eternity 2011: 30+ (Single On Sale) 2014: The Teacher's Diary 2017: Samui Song 2018: Homestay
Televisiereekse 2014: The Face Thailand
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Thaise aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Thaise aktrises van die 21ste eeu