Ranee Campen (gebore 24 Desember 1989) is 'n Thaise aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Friends Never Die (2012) en in die televisiereekse Khun Chai Puttipat (Part 3) (2013), The Face Thailand (2014), en Love Destiny (2018).

Filmografie Rolprente 2012: Friends Never Die

Televisiereekse 2013: Khun Chai Puttipat (Part 3) 2014: The Face Thailand 2016: Padiwaradda 2018: Love Destiny

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Thaise aktrises van die 21ste eeu