Patcharapa Chaichua (gebore 5 Desember 1978) is 'n Thaise aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Fake (2003), Ghost Mother (2007), Fabulous 30 (2011), en Single Lady (2015).
Filmografie Rolprente 2003: Fake 2007: Ghost Mother 2010: Saranae hen phi 2011: Fabulous 30 2015: Single Lady
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Thaise aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Thaise aktrises van die 21ste eeu