Die Thaise nasionale sokkerspan (Thai: ฟุตบอลทีมชาติไทย, RTGS: futbon thim chat thai) verteenwoordig Thailand in internasionale sokker en word beheer deur die Sokkervereniging van Thailand, die beheerliggaam vir sokker in Thailand en 'n lid van die Asiatiese sokkerkonfederasie (AFC) en die ASEAN-streekssokkerfederasie (AFF).
Eksterne skakels
Kategorie:Nasionale sokkerspanne Kategorie:Sokker in Thailand