Martín Vizcarra (gebore 22 Maart 1963) is 'n Peruaanse politikus wat van 23 Maart 2018 tot 9 November 2020 die president van Peru was. Die Peruaanse kongres het hom “moreel onbevoeg” verklaar en uit sy amp ontslaan.
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1963 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Peruane Kategorie:Presidente Kategorie:Ministers van Vervoer Kategorie:Ministers van Kommunikasie