Simon Jonathan Sebag Montefiore (Engelse uitspraak: saɪmən siːbæɡ mɒntᵻfiˈɔːri; gebore op 27 Junie 1965) is 'n Britse geskiedkundige, televisie-aanbieder en skrywer van populêre-geskiedenisboeke en romans.Sy vader was Stephen Eric Sebag Montefiore en sy broer is Hugh Sebag-Montefiore. Hulle stam af van 'n lyn van welgestelde of gegoede Sefardiese Jode wat regoor Europa as diplomate en bankiers gedien het en oorspronklik van Morokko en Italië was.

Boeke Nie-fiksie Catherine the Great and Potemkin (2001) (oorspronklik gepubliseer as The Prince of Princes: The Life of Potemkin) Stalin: The Court of the Red Tsar (2003) Young Stalin (2007) Monsters: History's Most Evil Men and Women (2008) Jerusalem: The Biography (2011) Titans of History (2012) The Romanovs 1613–1918 (Die Romanofs) (2016) The World: A Family History of Humanity (2022)

Fiksie King's Parade (1991) My Affair with Stalin (1997) Sashenka (2008) One Night in Winter (2013) Red Sky at Noon (2017)

Kinderboeke (met Santa Montefiore) Royal Rabbits of London (2016) Royal Rabbits of London: Escape from the Tower (2017)

Televisie

Jerusalem: The Making of a Holy City, driedelige reeks, 8 Desember 2011 – 23 Desember 2011 Rome: A History of the Eternal City, driedelige reeks, 5–19 Desember 2012 Byzantium: A Tale of Three Cities, driedelige reeks, 5 Desember 2013 – 19 Desember 2013 Blood and Gold: The Making of Spain, driedelige reeks, 8 Desember 2015 – 22 Desember 2015 Vienna: Empire, Dynasty And Dream, driedelige reeks, 8 Desember 2016 – 22 Desember 2016

CDs Speeches that Changed The World

DVDs

Jerusalem: The Making of a Holy City, BBC, 2011 Byzantium and the History of Faith

Sien ook Sefardiese Jode Huis van Romanof Josef Stalin Jerusalem

Verwysings

Eksterne skakels Skrywer se webwerf

'By the Book' onderhoud met die New York Times

Kategorie:Britse geskiedkundiges Kategorie:Britse Jode Kategorie:Britse skrywers Kategorie:Televisieaanbieders Kategorie:Geboortes in 1965 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Marokkaanse Jode