Sisi Virginia Khampepe (gebore 8 Januarie 1957) is 'n regter in die Konstitusionele Hof van Suid-Afrika.

Agtergrond Khampepe is in Soweto gebore. Sy het haar B.Proc-graad aan die Universteit van Zoeloeland verwerf en haar LLM-graad by die Harvard Law School.

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1957 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Suid-Afrikaanse regters Kategorie:Suid-Afrikaanse advokate