Himeneüs word in die boeke van 1 Timoteus (1 Tim 1:20) en 2 Timoteus (2 Tim 2:17-18) van die Nuwe Testament van die Bybel genoem.

Sy geloof het skipbreuk gely. Hy het geleer dat die opstanding alreeds plaasgevind het.

Literatuur

Die Bybel (1953-Vertaling) Reinecker, Fritz: Lexikon zur Bibel. R. Brockhaus Verlag, Wuppertal 1981.

Sien ook Lys van persone in die Bybel

Kategorie:Christene uit die Nuwe Testament