Giljon (Heb: "verkwyn") word in die boek van Rut (Rut 1: 5, 4:9) van die Ou Testament van die Bybel genoem.

Hy is die jongste seun van Elimeleg en Naomi.

Literatuur

Die Bybel (1953-Vertaling) Reinecker, Fritz: Lexikon zur Bibel. R. Brockhaus Verlag, Wuppertal 1981.

Sien ook Lys van persone in die Bybel

Kategorie:Mense uit die Hebreeuse Bybel Kategorie:Mense uit die Ou Testament