duimnael|Samak Sundaravej (2008)
Samak Sundaravej (Thai: สมัคร สุนทรเวช, RTGS: Samak Sunthorawet, pronounced [sā.màk sǔn.tʰɔ̄.rā.wêːt]; 13 Junie 1935 - 24 November 2009) was 'n Thaise sjef en politikus wat vlugtig as die Premier van Thailand gedien het en in 2008 beide die Minister van Verdediging asook die leier van die Volksmagsparty was.
Eksterne skakels
Kategorie:Eerste Ministers van Thailand Kategorie:Ministers van Binnelandse Sake Kategorie:Ministers van Verdediging Kategorie:Sjefs Kategorie:Geboortes in 1935 Kategorie:Sterftes in 2009