duimnael Phraya Phahon Phonphayuhasena (Thai: พระยาพหลพลพยุหเสนา, Thai uitspraak: [pʰrá.jaː.pʰá.hǒn.pʰon.pʰá.jú.hà.sě.naː]), 29 Maart 1887 - 14 Februarie 1947), kort Phraya Phahon, gebore as Phot Phahonyothin (Thai: พจน์ พหลโยธิน), was 'n Thaise militêre leier en politikus. Hy het die tweede premier van Siam geword in 1933 nadat hy sy voorganger in 'n staatsgreep vervang het. Hy het in 1938 afgetree nadat hy vyf jaar as premier gedien het.
Eksterne skakels
Kategorie:Eerste Ministers van Thailand Kategorie:Thaise militariste Kategorie:Ministers van Verdediging Kategorie:Admiraals Kategorie:Generaals Kategorie:Geboortes in 1887 Kategorie:Sterftes in 1947