Die Internasionale Federasie vir Voetbal Assosiasie (Frans: Fédération Internationale de Football Association; Spaans: Federación Internacional de Fútbol Asociación; Duits: Internationaler Verband des Association Fußball), algemeen bekend as FIFA, is die internasionale beheerliggaam vir sokker. Hulle hoofkantoor is in Zürich, Switserland, en die huidige president is Gianni Infantino. FIFA is verantwoordelik vir die organisasie en beheer van die hoof voetbalgeleenthede, onder andere die FIFA Sokker-Wêreldbeker, wat sedert 1930 aangebied word.
duimnael|links|Vlag van die FIFA FIFA het 211 assosiasielede – 18 meer as die Verenigde Nasies. Die amptelike tale is Arabies, Engels, Frans, Duits, Italiaans en Spaans.
Konfederasies duimnael|links|FIFA se konfederasies FIFA het ses konfederasies as lid, naamlik: Asian Football Confederation (AFC) Confédération Africaine de Football (CAF) Confederación Sudamericana de Fútbol (CONMEBOL) Confederation of North and Central American and Caribbean Association Football (CONCACAF) Oceania Football Confederation (OFC) Union of European Football Associations (UEFA)
Presidente en adjunkpresidente duimnael|upright|Die huidige president Gianni Infantino Presidente Naam Nasionaliteit Termyn Robert Guérin 1904–1906 Daniel Burley Woolfall 1906–1918 Jules Rimet 1921–1954 Rodolphe William Seeldrayers 1954–1955 Arthur Drewry 1955–1961 Sir Stanley Rous 1961–1974 João Havelange 1974–1998 Sepp Blatter 1998–2016 Gianni Infantino 2016–hede
Adjunkpresidente Naam Nasionaliteit Termyn Ebbe Schwartz 1954–1962 Gustav Wiederkehr 1962–1972 Artemio Franchi 1972–1983 Jacques Georges 1983–1990 Lennart Johansson 1990–2007 Michel Platini 2007–2015
Sekretarisse-generaal duimnael|upright|Fatma Samoura, die huidige sekretaris-generaal Naam Nasionaliteit Termyn Louis Muhlinghaus 1904–1906 Carl Anton Wilhelm Hirschmann 1906–1931 Ivo Schricker 1932–1951 Kurt Gassmann 1951–1961 Helmut Käser 1961–1981 Sepp Blatter 1981–1998 Michel Zen-Ruffinen 1998–2002 Urs Linsi 2002–2007 Jérôme Valcke 2007–2016 Fatma Samoura 2016–hede
Eksterne skakels
FIFA se amptelike webtuiste
Kategorie:Sokkerbeheerliggaam Kategorie:Zürich