duimnael|Jószef Balog tydens die Nuwejaarskonsert van 2016 in Warburg
József Balogh (gebore in 1956) is 'n Hongaarse klarinettis.
Balogh was 'n student van Béla Kovács by die Franz Liszt Kollege van Musiek in Boedapest. Hy is 'n solo klarinettis in die Boedapest Opera en Boedapest Radio-simfonieorkes. Hy is sedert 1994 die president van die Hongaarse Klarinetgenootskap.
Diskografie Contrasts - Hongaarse Klarinetmusiek, met verskeie kunstenaars. FonTrade, 1990 Mozart: Klarinettrio, Klarinetkwartette, met verskeie kunstenaars. Naxos, 1994. Johannes Brahms: Klarinettrio & - Kwintet, met die Danubius Strykkwartet. Naxos, 1994. Beethoven: Kamermusiek vir Horings, Blaasinstrumente en Strykinstrumente, met verskeie kunstenaars. Naxos, 1995. Adagio Beethoven, met verskeie kunstenaars. Naxos, 1997. Music for the Mozart Effect, met verskeie kunstenaars. Spring Hill Music, 1998. Mozart Effect: Music for Little Ones, met verskeie kunstenaars. Children's Group, 2000. Interclarinet, met verskeie kunstenaars. Farao Classics, 2007.
Verwysings
Kategorie:Geboortes in 1956 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Klarinettiste Kategorie:Hongaarse musici