Die Trio Italiano d'Archi is 'n stryktrio wat klassieke musiek speel.
Die trio, bestaande uit Alessandro Milani (viool), Luca Ranieri (altviool) en Pierpaolo Toso (tjello), is in 2004 gestig, en het die naam van die klassieke ensemble wat deur Franco Gulli gelei is laat herleef; met Bruno Giuranna en Giacinto Caramia wat die hoof-werke van die stryktrio repertorium in die 60's en 70's gespeel en opgeneem het.https://www.isrbx.net/3137731208-trio-italiano-darchi-beethoven-string-trio-op-3-serenade-op-8-2019-hi-res.html. Opgespoor en besoek op 14 September 2019Die trio het reeds Beethoven se volledige stryktrios vir Deutsche Grammophon opgeneemSien CD, Deutsche Grammophon STEREO 459 466-2 en maak ook opnames vir die Brillant Classics plate-etiket.
Lede Alessandro Milani (Viool) Luca Ranieri (Altviool) Pierpaolo Toso (Tjello)
Verwysings
Eksterne skakels Trio Italiano d'Archi se Tuisblad
Kategorie:Musiekgroepe