Adrian Leaper (gebore in 1953) is 'n Engelse dirigent.
Biografie Leaper het dirigeerstudies asook die studie van die horinginstrument by die Koninklike Akademie van Musiek onderneem. Hy was vir agt jaar mede-hoof horingspeler van die Philharmonia Orchestra. Hy was van 1994 tot 2001 hoofdirigent van die Orquesta Filarmónica de Gran Canaria,Biography Adrian Leaper's Profile - Hazard Chase waarna hy tot 2010 dirigent van die RTVE Simfonieorkes in Madrid was.Biography on his agent's website, (besoek op 2 Januarie 2014).History of the RTV Symphony Orchestra (in Spaans), (besoek op 2 Januarie 2015).
Leaper het reeds verskeie opnames vir die Naxos etiket gemaak. Hy het ook reeds al vier van die grootste Londense orkeste gedirigeer, sowel as die Moskouse, Weense, en Praagse Simfonieorkeste, bykomend tot baie ander radio, filharmoniese, en simfonieorkeste van regoor die wereld.Biography on his agent's website, (besoek op 20 Februarie 2015).
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1953 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse dirigente Kategorie:Britse dirigente