'n Leerling is iemand wat 'n les volg by 'n leraar. In die tyd van die gilde was 'n leerling in opleiding by 'n meester om 'n beroep te leer. en by 'n leermeester om hom-/haarself in die kunste te bekwaam. Die woord leerder word gebruik vir 'n jong leerling aan 'n skool. 'n Student is 'n ouer leerling wat aan 'n universiteit studeer. 'n Dissipel is 'n volgeling en word veral gebruik vir die twaalf leerlinge van Jesus van Nasaret. Die laagste graad in die vrymesselary. Sien leerling (vrymesselary).

Kategorie:Onderwys