Die Parc des Princes (Frans: [paʁk de pʁɛ̃s]) is 'n stadion in die suidweste van die Franse hoofstad Parys. Die stadion is in die XVIde arrondissement en naby die boulevard périphérique, 'n ringsnelweg rondom Parys, geleë. Die stadion word deur die stad Parys besit.
Die eerste Parc is op 18 Julie 1897 onder die naam Stade-vélodrome du Parc des Princes ingewy, maar die huidige konstruksie is volgens die argitek Roger Taillibert se ontwerp in 1972 opgerig. Die Parc des Princes dien sedert 1974 as die amptelike stadion van die sokkerklub Paris Saint-Germain. Voor die inwyding van die Stade de France in Januarie 1998 is ook wedstryde van beide die Franse nasionale rugby- en rugbyspanne hier beslis. Verskeie wedstryde van die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1938, Europese Sokkerkampioenskap 1960, Europese Sokkerkampioenskap 1984, Rugbywêreldbeker 1991, FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1998, Rugbywêreldbeker 2007, Europese Sokkerkampioenskap 2016 en Vrouesokkerwêreldbeker 2019 is hier gehou. Naas die Stade Vélodrome in Marseille het die Stade Vélodrome in 2016 die tweede stadion geword, waar wedstryde tydens drie UEFA Europa-bekertoernooie (in 1960, 1984 en 2016) aangebied is.
Fotogalery
Wedstryde FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1938
DatumTydSpan 1TellingSpan 2RondteToeskouers 4 Junie 1938 17:00 1–1 (e.t.) Eerste rondte 27 162 9 Junie 1938 18:00 2–4 Herhaling 20 265 16 Junie 1938 18:00 5–1 Halfeindrondte 14 800
Europese Sokkerkampioenskap 1960
DatumTydSpan 1TellingSpan 2RondteToeskouers 6 Julie 1960 20:00 4–5 Halfeindrondte 26 370 10 Julie 1960 21:30 2–1 (e.t.) Eindstryd 17 966
Europese Sokkerkampioenskap 1984
DatumTydSpan 1TellingSpan 2RondteToeskouers 12 Junie 1984 20:30 1–0 Groep A 47 570 20 Junie 1984 20:30 0–1 Groep B 47 691 27 Junie 1984 20:00 2–0 Eindstryd 47 368
Rugbywêreldbeker 1991
DatumTydSpan 1TellingSpan 2RondteToeskouers 19 Oktober 1991 15:00 10–19 Kwarteindrondte 48 500
FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1998
DatumTydSpan 1TellingSpan 2RondteToeskouers 15 Junie 1998 21:00 2–0 Groep F 45 500 19 Junie 1998 17:30 1–0 Groep D 45 500 21 Junie 1998 17:30 5–0 Groep A 45 500 25 Junie 1998 16:00 1–1 Groep E 45 500 27 Junie 1998 21:00 4–1 Agtste eindrondte 45 500 11 Julie 1998 21:00 1–2 Klein finale 45 500
Rugbywêreldbeker 2007
DatumTydSpan 1TellingSpan 2RondteToeskouers 9 September 2007 16:00 59–7 Groep A 46 575 19 September 2007 20:00 31–5 Groep C 45 476 28 September 2007 21:00 36–20 Groep A 45 085 30 September 2007 17:00 15–30 Groep D 45 450 19 Oktober 2007 21:00 10–34 Klein finale 45 958
Europese Sokkerkampioenskap 2016
DatumTydSpan 1TellingSpan 2RondteToeskouers 12 Junie 2016 15:00 0–1 Groep D 43 842 15 Junie 2016 18:00 1–1 Groep A 43 576 18 Junie 2016 21:00 0–0 Groep F 44 291 21 Junie 2016 18:00 0–1 Groep C 44 125 25 Junie 2016 18:00 1–0 Kwarteindrondte 44 342
Vrouesokkerwêreldbeker 2019
DatumTydSpan 1TellingSpan 2RondteToeskouers 7 Junie 2019 21:00 4–0 Groep A 45 261 10 Junie 2019 18:00 0–0 Groep D 25 055 13 Junie 2019 21:00 0–1 Groep B 20 011 16 Junie 2019 18:00 3–0 Groep F 45 594 19 Junie 2019 21:00 3–3 Groep D 28 205 24 Junie 2019 21:00 1–0 Agtste eindrondte 38 078 28 Junie 2019 21:00 1–2 Kwarteindrondte 45 595
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:FIFA Wêreldbekerstadions Kategorie:Geboue en strukture in Parys Kategorie:Rugbystadions in Frankryk Kategorie:Rugbywêreldbekerstadions Kategorie:Sokkerstadions in Frankryk Kategorie:Sport in Parys Kategorie:UEFA 4 ster stadions Kategorie:Vrouesokkerwêreldbekerstadions