Sporting CP is 'n Portugese sportklub in die stad Lissabon, wat bekend is in die wêreld vir sy sokkerspan. Die sokkerspan speel sy tuiswedstryde in die Estádio José Alvalade, wat 'n kapasiteit van 50 000 sitplekke het. Die Drake het ook mededinging met die ander span uit Lissabon: SL Benfica.

Erelys Kampioen van Portugal (21) 1940–41, 1943–44, 1946–47, 1947–48, 1948–49, 1950–51, 1951–52, 1952–53, 1953–54, 1957–58, 1961–62, 1965–66, 1969–70, 1973–74, 1979–80, 1981–82, 1999–00, 2001–02, 2020/21, 2023/24, 2024/25 Portugese Beker (17) 1940–41, 1944–45, 1945–46, 1947–48, 1953–54, 1962-63, 1970-71, 1972–73, 1973–74, 1977–78, 1981–82, 1994–95, 2001–02, 2006–07, 2007–08, 2014–15, 2018–19 Portugese Supercup (8) 1982, 1987, 1995, 2000, 2002, 2007, 2008, 2015 Bekerwenner-beker (1)''' 1963-64

Verwysings

Kategorie:Portugese sokkerklubs