Pyykösjärvi is 'n stadsdeel in die Puolivälinkangas-distrik van Oulu, Finland. Die buurt is net suid van die gelyknamige meer en sowat 5 kilometer noord van die middestad geleë. Pyykösjärvi het 'n bevolking van 1 498 in 2018 gehad.
Die Universiteit van Oulu in Linnanmaa is ook naby die buurt geleë.
Verwysings
Kategorie:Oulu