Philip Bulcock (gebore 6 Julie 1970) is 'n Engelse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Dark Knight (2008), Red Tails (2012), Dark Shadows (2012), en Spectral (2016).

Filmografie Rolprente 2008: The Dark Knight 2012: Red Tails 2012: Dark Shadows 2012: Crossroad 2016: Spectral

Televisiereekse 2007: Hanrahan Investigates 2008: What's on Theatre 2009: What's Your News?

Televisierolprente 1994: The Fireboy 2014: Shark Rampage

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu