Dominic Burns (gebore 30 Desember 1983) is 'n Engelse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Cut (2010), Airborne (2012), Alien Uprising (2012), en Allies (2014).

Filmografie Rolprente 2007: The Buck Rules 2009: Homemade Vigilante 2010: Cut 2011: Jack Falls 2011: How to Stop Being a Loser 2012: Airborne 2012: Alien Uprising 2014: Allies 2014: Devil's Tower 2018: Madness in the Method

Televisiereekse 2008: Fur TV

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Britse rolprentregisseurs